|
From: Samuel M. (Home) <le...@ab...> - 2008-08-27 10:26:28
|
Dwayne Bailey wrote: > Die huidige Afrikaanse sin is, "Ek kan glas eet, maar dit doen my nie > skade nie." is hierdie 'n goeie een of is daar beter sinne? Wel, volgens die oorspronklike boodskap moet dit dinge wys wat in die taal algemeen is. In Afrikaans moet dit dus diakritiese tekens, koppeltekens en afstandskoppeltekens bevat, en veral ook die onbepaalde lidwoord. Dubbele konsonante kan ook nuttig wees. Woorde soos... onmiddellik geëet sout- en peperpot 'n bo-op En dit moet absoluut politiek korrek wees. Samuel |