Menu

Afrikaans Localization (L10N) / News: Recent posts

ISO-639 Taalname

Die ISO-639 taalname soos opgeneem in die iso_639.af.po ler is nou op die web besigbaar by http://afrikaans.sourceforge.net/iso-639.html. Die HTML-ler is genereer uit taalname.pl en taalname.xsl wat in CVS onder TP/xml beskikbar is.

Posted by Schalk W. Cronjé 2004-01-15

Afrikaans-l10n-werker e-poslys is aktief

Hierdie nuwe lys is geskep met die doel om vertalings aan te kondig en ook nuwe vertalings wat arriveer aan lede bekend te maak. Mens kan inteken by http://lists.sourceforge.net/mailman/listinfo/afrikaans-l10n-werker .

Posted by Schalk W. Cronjé 2004-01-09

Gesoek: OOo Kordineerder(s)

Die ooo.af projek benodig werklik twee mense om op te tree as kordineers en skakelpersone met die groter OOo projek. DIe werk behels o.m. sinkroniasie tussen vertalings in plaaslike CVS en die een by OOo.

Posted by Schalk W. Cronjé 2002-12-04

Fortune-mod in CVS

Ek het die fortune-mod lers wat op www.af.org.za gel het in CVS geplaas. Daar is tans drie temas. Voel asb. vry om ander temas by te voeg of om by die bestaandes by te voeg.

Posted by Schalk W. Cronjé 2002-11-28

Rekenaarterme en Vim l^eers bygevoeg

Die vertaling van Vim (http://www.vim.org) en die bronteks van die Afrikaanse rekenaarterminologielys (http://www.afrikaans.com/rekenaarterme.html) is onder CVS bygevoeg.

Posted by Jean Jordaan 2001-03-11

Project started. Help wanted!

A project to provide localization (L10N) for Mozilla and the Gnome Desktop for the Afrikaans language has created. Please visit the project page and contact the admin if you can contribute.

Posted by Ben van der Merwe 2000-08-04