From: Jean J. <je...@up...> - 2006-04-26 12:07:13
|
> Buzzword is gonswoord, nie waar nie? Eish, nog een van daai woordjies wat nog nie traksie gekry het nie .. Wat skaam op die verhoog op kom en heeltyd omkyk vir aanmoediging .. (en ek kan nie aan iets beter dink nie) -- jean |